Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Beminde vreemdeling. Schalkie van Wyk

Купить Beminde vreemdeling
  • Тип: Текст
  • Автор: Schalkie van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058663
  • Страниц: 208
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en di? se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom moet Wiandri leer ’n vreemdeling bly nou ook op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook s? vreeslik baie!Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, matrone Christelle, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ?s hy nou eintlik?

Рады Вам также предложить